Monthly Archives: August 2012

Een boek wat ek net nie kon neersit nie!

Die een boek wat ek net nie kon neersit nie was “Left to Tell” van Immaculee Ilibagiza.  Ek beveel die boek aan vir enige persoon wat oop is vir die ervaring van ander in nood situasies.  Immaculee se ervaring in Rwanda tydens … Continue reading

Posted in Internet Besigheidsgeleenteheid! Vir my en jou! | Tagged , , , , , | Leave a comment

Ek lees graag Kindle eboeke! Wat lees jy?

Ek lees graag Kindle eboeke.  Die rede daarvoor is dat ek baie van lees hou.  Nie sommer net enige boeke nie.  Maar boeke met ‘n hart in. Boeke wat lank nadat ek dit klaar gelees het, nog ‘n impak het … Continue reading

Posted in Wat lees ek! | Tagged , , , , , , , , | Leave a comment